<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><key>C</key>
<lyrics>[V1]
.    C
 Ek sing 'n Halleluja
.        F
 In die middel van my vyande
.    Am
 Ek sing 'n Halleluja
.G
 Harder as die ongeloof
.     C
 Ek sing 'n Halleluja
.     F
 My wapen is 'n melodie
.   Am
 Ek sing 'n Halleluja
.G
 Hemel kom en veg vir my

[C1]
.  F       C            G              C
   Ek sal sing in die middel van die storm
.  F          C         G
   Harder en harder sal U my lofprys hoor
.  F           C  G        Am
   Vanuit die as kom nuwe hoop
.       F         C         G
   Die dood is oorwin, ons Koning leef!

[C2]
.  F       C            G              C
   Ek sal sing in die middel van die storm
.  F          C         G
   Harder en harder sal U my lofprys hoor
.  F           C  G        Am
   Vanuit die as kom nuwe hoop
.       F         C         G
   Die dood is oorwin, ons Koning leef!

[C3]
.  C
   Ek sing 'n Halleluja
.  F
   Ek sing 'n Halleluja
.  Am
   Ek sing 'n Halleluja
.  G
   Ek sing 'n Halleluja</lyrics>
<title>Uitstap: Ek sing 'n Haleluja</title>
</song>